Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Absalom het Amasa in Joab se plek as bevelvoerder van sy leër aangestel. Amasa was Joab se neef. Sy pa was Jeter, ’n Ismaeliet. Sy ma, Abigal dogter van Nagas, was ’n suster van Joab se ma Seruja.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:25 in konteks