Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het Agitofel agtergekom dat sy advies nie aanvaar is nie. Hy het toe sy donkie opgesaal en na sy huis in sy tuisdorp gegaan. Daar het hy finale opdragte aan sy familie gegee en homself gaan ophang. Hy het gesterf en is in die familiegraf begrawe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:23 in konteks