Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle weer weg is, het die twee jong manne uit die put geklim en hulle na Dawid toe gehaas. “Julle moet vannag nog gou die Jordaanrivier oorsteek!” sê hulle. Hulle vertel toe wat Agitofel aanbeveel het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:21 in konteks