Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gusai het toe Sadok en Abjatar, die priesters, ingelig oor wat Agitofel gesê het en wat hy aanbeveel het. “Maak gou!” het hy gesê.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:15 in konteks