Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer ons dan vir Dawid kry, waar hy ook al is, sak ons op hom toe soos dou op die grond val. Dan sal daar niks van hom of een van sy manne oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:12 in konteks