Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 17:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal selfs die dapperstes van hulle bang word, selfs al het hulle die hart van ’n leeu. Onthou, die hele Israel weet u pa is baie dapper en dat sy manskappe heldhaftige krygers is.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 17

Kyk 2 Samuel 17:10 in konteks