Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here vergeld jou nou omdat jy Saul en sy familie uitgeroei en in sy plek koning geword het. Nou gee die Here dit aan jou seun Absalom, terwyl die onheil jou tref omdat jy ’n moordenaar is!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:8 in konteks