Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het met die pad geloop wat teen die Olyfberg opgegaan het en het die hele tyd gehuil. Sy kop was toegemaak en hy was kaalvoet as ’n teken van rou. Die mense saam met hom het ook hulle koppe toegemaak en gehuil terwyl hulle teen die skuinste opgegaan het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:30 in konteks