Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het elke oggend vroeg opgestaan en by die ingang na die stad gaan stelling inneem. Wanneer mense na die koning toe daar verbykom om uitspraak oor ’n saak te kry, het Absalom hulle gevra: “Van watter stad kom jy?” As hy sê dat hy uit een van die stamme van Israel kom,

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:2 in konteks