Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou het die hele familie teen my gedraai en eis: ‘Lewer jou seun uit. Ons sal hom teregstel omdat hy sy broer doodgemaak het. Ons wil hom doodmaak, al is hy die enigste erfgenaam.’ Maar as hulle dit doen, sal daar niemand vir my oorbly nie en die naam van my man en sy familie sal van die aarde af verdwyn.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:7 in konteks