Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Absalom het geantwoord: “Kyk, ek het jou laat roep om die koning te vra hoekom hy my uit Gesur laat terugkom het as hy nie van plan was om my te sien nie. Ek kon maar netsowel daar gebly het. Laat my die koning sien. As ek skuldig is, moet hy my teregstel.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:32 in konteks