Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy laat roep toe ’n vrou van Tekoa wat bekend was vir haar wysheid. Hy sê vir haar: “Maak of jy iemand is wat rou. Trek rouklere aan en moenie reukolie gebruik nie. Tree op soos ’n vrou wat vir ’n lang tyd al treur oor iemand wat dood is.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:2 in konteks