Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Is dit Joab wat jou hierheen gestuur het?” vra die koning.Die vrou antwoord: “My heer die koning, hoe kan ek dit ontken? Niemand kan iets vir u wegsteek nie. Ja, so waar as wat u lewe, Joab, u leërowerste, het my gestuur en het my vertel wat om te sê.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:19 in konteks