Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê sy: “Lê asseblief ’n eed af by die Here u God dat die bloedwrekers nie wraak op my seun sal neem en hom doodmaak nie.”“So waar as die Here leef,” antwoord die koning, “daar sal nie ’n haar van jou seun se kop val nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:11 in konteks