Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoekom het jy dan die woord van die Here geminag en hierdie verskriklike ding gedoen? Jy het Urija die Hetiet met die swaard laat vermoor en sy vrou gevat. Jy het hom deur die swaard van die Ammoniete doodgemaak!

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:9 in konteks