Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag kom daar ’n besoeker by die huis van die ryk man aan. Hy wou nie ’n skaap uit sy eie kudde vang en as kos voorberei nie. Toe neem hy die arm man se ooilam, slag dit en berei dit voor vir die gas.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:4 in konteks