Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die inwoners van Rabba weggevoer en hulle dwangarbeid laat doen met sae, ysterpikke en byle, en ook in die steengroewe. So het hy met al die Ammonitiese stede gemaak. Daarna het Dawid en die hele leër teruggekeer na Jerusalem toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:31 in konteks