Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Ammoniete het hulle gevegslinie voor die stadspoort opgestel, terwyl die Arameërs van Soba en Regob, en die manskappe van Is-Tob en Maäka in die oop veld stelling ingeneem het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:8 in konteks