Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het in hierdie tyd ook Baälat en ander voorraadstede herbou, en stede gebou waar sy strydwaens en perde aangehou kon word. Hy het al die beplande bouwerk in Jerusalem, die Libanon en deur sy hele ryk voltooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:6 in konteks