Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hiram het vir hom skepe, beman deur sy eie ervare seemanne, gestuur. Hulle het saam met Salomo se manskappe na die land Ofir gevaar. Hulle het byna vyftien en ’n half ton goud vir koning Salomo daarvandaan teruggebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:18 in konteks