Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Salomo klaar gebid het, het daar vuur uit die hemel gekom en die brandoffers en ander offers verbrand. Die heerlikheid van die Here het die tempel gevul.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:1 in konteks