Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Sedert die dag toe Ek my volk uit Egipte gebring het, het Ek nooit ’n stad gekies onder die stamme van Israel om te dien as die plek waar ’n tempel tot eer van my Naam opgerig moet word nie. Nog minder het Ek ’n koning gekies om my volk Israel te lei.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:5 in konteks