Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:41-42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

41. “En nou, Here God,kom na u rusplek,U en u magtige ark. Mag u priesters, Here God, geklee wees met redding, en mag u gelowiges juig in u goedheid.

42. Here God, moenie u gesalfdeverwerp nie. Onthou tog u onfeilbare liefde vir u dienaar Dawid.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6