Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

luister tog na hierdie gebede. As hulle heelhartig en in opregtheid hulle tot U bekeer in die land van gevangenskap; as hulle tot U bid in die rigting van die land wat U aan hulle voorvaders gegee het en van hierdie stad wat U gekies het, en van hierdie tempel wat ek tot eer van u Naam gebou het,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:38 in konteks