Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

hoor dan uit die hemel waar U woon en gee dit wat hulle vra. Dan sal al die mense van die aarde U leer ken en eerbied vir U hê net soos u eie volk Israel. Hulle sal ook weet dat hierdie tempel wat ek gebou het aan u Naam gewy is.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:33 in konteks