Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister tog na die smekinge wat ek en u volk Israel na hierdie plek toe sal bid. Mag U ons hoor in die hemel waar U woon, en wanneer U hoor, vergewe tog.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:21 in konteks