Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar kan dit moontlik wees dat God op die aarde tussen mense sou woon? Die hemel, selfs die hoogste hemel, kan U nie bevat nie. Wat nog te sê hierdie tempel wat ek vir U gebou het!

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:18 in konteks