Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En nou, Here, God van Israel, bevestig tog u beloftes aan u dienaar, my pa Dawid. Want U het vir hom gesê: ‘As jou afstammelinge voor My lewe soos jy gedoen het, sal hulle altyd oor Israel regeer.’

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:16 in konteks