Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“En nou het die Here gedoen wat Hy beloof het, want ek het koning geword oor Israel in die plek van my pa. Dis tot eer van die Naam van die Here, die God van Israel, dat ek hierdie tempel gebou het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:10 in konteks