Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het toe die leiers van al die stamme en families van Israel opgeroep om in Jerusalem bymekaar te kom. Hulle moes die verbondsark van die Here uit Sion, die Dawidstad, bring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:2 in konteks