Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens Jojakim se regering, die afskuwelike dinge wat hy gedoen het en alles wat teen hom gevind is, is opgeteken in Die boek van die konings van Israel en Juda. Sy seun Jojagin het hom as koning opgevolg.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:8 in konteks