Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die leiers van die priesters en die volk het al meer ontrou geword. Hulle het die heidense praktyke van die omringende nasies gevolg en die tempel van die Here in Jerusalem, wat Hy geheilig het, ontheilig.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:14 in konteks