Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die lente het koning Nebukadnesar hom laat haal. Hulle het ook baie kosbare voorwerpe uit die tempel van die Here geneem en dit na Babel toe gebring. Hy het Sedekia, die oom van Jojagin, oor Juda en Jerusalem koning gemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:10 in konteks