Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die burgers van die land het Josia se seun Joahas in Jerusalem in die plek van sy pa koning gemaak.

2. Joahas was 23 jaar oud toe hy koning geword het, maar hy het net drie maande in Jerusalem regeer.

3. Neko, die koning van Egipte, het koning Joahas in Jerusalem onttroon en die land met ’n halwe ton silwer en 34 kilogram goud beboet.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36