Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning se amptenare het ook vrywillig voorsien vir die volk, die priesters en Leviete. Gilkija, Sagaria en Jegiël, die hoofde van die tempel van God, het vir die priesters 2 600 skaaplammers en boklammers, asook 300 beeste as paasoffers gegee.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:8 in konteks