Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die Leviete wat aan die Here gewy was, en wat die hele Israel onderrig het, beveel: “Sit die heilige ark nou in die tempel wat Salomo seun van Dawid, die koning van Israel, gebou het, dan is dit nie nodig om dit op julle skouers te dra nie. Dien nou die Here julle God en sy volk Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:3 in konteks