Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die profeet Jeremia het treurliedere oor Josia geskryf. Al die sangers en sangeresse het treurliedere oor Josia gesing. Tot vandag toe word die treurliedere nog gesing. Dit het ’n gebruik geword in Israel en is opgeteken in Die boek van treurliedere.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:25 in konteks