Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sedert die tyd van Samuel die profeet was daar nie weer so ’n groot Paasfees in Israel nie. Nie een van die konings van Israel het ooit so ’n Paasfees gevier soos Josia nie. Al die priesters en Leviete, die hele Juda en Israel en al die inwoners van Jerusalem het daaraan deelgeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:18 in konteks