Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die musikante, afstammelinge van Asaf, was op die plekke wat vir hulle toegewys is volgens die voorskrifte van Dawid, Asaf, Heman en Jedutun, die koning se siener. Die poortwagters het die ingange bewaak. Dit was vir hulle nie nodig om hulle poste te verlaat nie, want hulle mede-Leviete het vir hulle kos gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:15 in konteks