Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe alles gereed was vir die Paasfees, het die priesters en Leviete hulle plekke ingeneem. Hulle is ingedeel volgens hulle afdelings soos die koning beveel het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:10 in konteks