Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Manasse het Juda en die inwoners van Jerusalem laat dwaal sodat hulle selfs meer boosheid gepleeg het as die heidense nasies wat die Here uitgeroei het toe die Israeliete in die land aangekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:9 in konteks