Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Manasse het ’n afgodsbeeld opgerig in die tempel van die Here, die plek waarvan God vir Dawid en sy seun Salomo gesê het: “My Naam sal vir altyd vereer word in hierdie tempel en in Jerusalem, die stad wat Ek onder al die ander stamme van Israel gekies het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:7 in konteks