Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here, net soos sy pa Manasse gedoen het. Vir al die beelde wat sy pa gemaak het, het hy offers gebring en hulle gedien.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:22 in konteks