Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gedoen wat vir die Here verkeerd was deur die afskuwelike praktyke van die heidense nasies na te volg. Die Here het hulle voor die Israeliete uit die land verdryf.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:2 in konteks