Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 33:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens Manasse se regering, sy gebed tot God en die woorde wat sieners in die Naam van die Here die God van Israel vir hom gebring het, is opgeteken in Die boek van die konings van Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 33

Kyk 2 Kronieke 33:18 in konteks