Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie dat Hiskia julle vir die gek hou nie! Moenie toelaat dat hy julle so mislei nie! Moenie hom glo nie. Ek herhaal: Geen god van enige nasie of koninkryk was ooit in staat om sy mense uit my mag of enige van my voorgeslag te verlos nie. Hoeveel minder is die kans dat julle God julle uit my mag sal red!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:15 in konteks