Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Hiskia getrou sy werk gedoen het, het koning Sanherib van Assirië Juda binnegeval. Hy het die versterkte stede beleër en beveel dat die mure afgebreek moes word.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:1 in konteks