Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ook die priesters, nasate van Aäron, wat op die velde rondom die dorpe gebly het, is nie misgekyk nie. Persone is volgens naam aangesê om aan elke manlike persoon van die priesterfamilies en die Leviete wat in die register opgeneem is, hulle deel te laat kry.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:19 in konteks