Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle na die Here toe terugkom, sal julle broers en julle kinders met medelye behandel word deur hulle wat hulle gevange geneem het en hulle sal hulle na hierdie land toe laat terugkom, want die Here julle God is genadig en Hy is julle goedgesind. As julle na Hom toe terugkom, sal Hy nie voortgaan om sy gesig van julle af weg te draai nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:9 in konteks