Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete wat in Jerusalem byeen was, het die Fees van die Ongesuurde Brood sewe dae lank met vreugde gevier. Elke dag het die Leviete en priesters tot eer van die Here gesing, met begeleiding van musiekinstrumente wat aan die Here gewy is.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:21 in konteks